Luister nou na Frans Kook

 

 

 

 

 

 

 

Jou Radio logo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Waterberg Stereo

 

 

 

 

1 Volstruisfillet

1 Koppie olyfolie

½ Bottel rooiwyn

Cajun speserye

2 Koppies kooksjokolade

Bietjie melk

2 Brandrissies, fyngekap en ontpit

Volstruis fillet vir 1uur ingelê in 1 koppie olyf olie en ½ bottel rooiwyn.

Braai in pan teen baie hoë temperatuur en geur met Ina Paarman se Cajun Spice tot medium gaar of volgens smaak/keuse.

Sjokolade brandrissie sous:

Smelt 2koppies kook sjokolade stadig en voeg klein bietjie melk by om dit egalige tekstuur te gee.

Meng dan 2 teelepels van Ina Paarman se Cajun spice ook in die sous in.

Voeg die fyngekapte vars ontpitte brandrissies by volgens smaak. Slegs 2 rissies word aanbeveel

Soek jou resep

Borge

 

Stuur jou gunsteling resep vir ons