8 Eiers

½ na 3/4 koppie room of melk (of helfte helfte)

1 koppie gerasperde cheddarkaas

¼ koppie fyngekapte groen soetrissie – vir ‘n kleurvolle gereg, gebruik rooi geel en groen soetrissie

¼ koppie fyngekapte uie

1 koppie fyngekapte ham blokkies.  Kan ook met gebraaide spek vervang word.

  1. In ‘n groot bak, klits die eiers en room.
  2. Roer die kaas, ham, soetrissie en ui by. Gooi in ‘n gesmeerde 20cm vierkantige bak.
  3. Bak by 200° C vir 25 minute of tot goudbruin en sie daar – daar is jou lekker Eenbak Ham en Eier-Gereg, lekker saam met ‘n lekker groenslaai.  

Soek jou resep