Luister nou na Frans Kook

 

 

 

 

 

 

 

Jou Radio logo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Waterberg Stereo

 

 

 

 

2 eetlepels olie

2 uie, gekap

2 knoffelhuisies, gekap

2 tamaties, geskil en gekap

1 appel, geskil en gerasper (opsioneel)

1 x 50 g-pakkie tamatiepuree

½ koppie pitlose sultanas

½ koppie droë witwyn

1 blokkie vleisekstrak, opgelos in 1 koppie kookwater

¼ koppie blatjang

2 eetlepels Worcestersous

2 teelepels paprika

1 eetlepel appelkooskonfyt                                 

sout en peper na smaak (proe eers voor jy bygooi)

  1. Verhit die olie en braai die uie en knoffel tot goudkleurig.
  2. Voeg die tamaties by en roer vir ’n minuut of twee.
  3. Voeg die res van die bestanddele by en prut oor baie lae hitte vir sowat ’n halfuur.
  4. Proe eers voor jy ekstra sout bygooi.

Soek jou resep

Borge

 

Stuur jou gunsteling resep vir ons