1 kg appelkose, oopgesny en ontpit

¾ kg suiker

  1. Mikrogolf die appelkose 15 minute in ʼn groot glasbak op hoog (roer na 5 minute).
  2. Voeg suiker by en roer deur.
  3. Mikrogolf 25 minute op hoog en meng na tien en twintig minute.
  4. Skep in gesteriliseerde bottels* en laat goed afkoel.
  5. *Steriliseer bottels deur hulle goed te was en in 150°C-oond te plaas vir 20 minute.
  6. Jy kan dit ook in ‘n skottelgoedwasser op hoë hitte was en laat droog word.

Soek jou resep