4 Blikkies Gesnipperde Hoender, gedruineer

1 blik 312g ingemaakte Lietsjies gedreineer en opgesny

60 ml mayonnaise

80 ml vars room

1 T gerasperde suurlemoenskil

15 ml suurlemoensap

2 ml rooipeper

Fyn gekerfte slaaiblare

1 Agurkie in ringetjies gesny

takkie pietersielie

  1. Meng die hoender en lietsjies
  2. Klop die room styf en vou die mayomaise suurlemoen sap, skil en rooipeper in die room en meng met hoender en lietsjies.
  3. Plaas in yskas tot opdiening
  4. DIEN OP SOOS VOLG:
  5. Verdeel die fyngekerfte slaaiblare tussen die voorgeregbakkies of glase
  6. Skep die hoendermengsel daarop
  7. Garneer met 2 agurkie ringetjies en stukkie pietersielie
  8. Sit dadelik voor