Nat biltong, in skuins dun repe gesny,

Korrelmostert

Caperbessies

Roketblare

Grofgerasperde Parmesaanse kaas

Olyfolie

  1. Rangskik biltong op mooi plat bord
  2. Bondel roketblare in die middel van die bord
  3. Sprinkel gerasperde kaas en capers oor
  4. Maak sousie van olie en mostert en drup oor net voor opdiening